AMERICAS ARMY CLAN FORUM
 
HomePortalCalendarGalleryFAQSearchRegisterMemberlistUsergroupsLog inwebsite

Share | 
 

 General Mumbo Jumbo

Go down 
AuthorMessage
[IRF]BliXem
noob
noob
avatar

Female
Number of posts : 10
Age : 37
Location : Cape Town
Job/hobbies : Military Practitioner, Womens Rugby, Gym
Humor : Wat is rooi en sit in die hoek ... LOL!
Registration date : 2008-04-10

PostSubject: General Mumbo Jumbo   10th April 2008, 11:37 am

Thanx for the game last night guys, it was fun. RT was a damn close call and CT, what can I say ... ! See ya on the serverside!
Back to top Go down
View user profile http://www.facebook.com/profile.php?id=626121557
=(MOD)=.Skunk
Admin
Admin


Number of posts : 198
Registration date : 2008-03-01

PostSubject: Re: General Mumbo Jumbo   10th April 2008, 11:52 am

thanks vir julle ook.julle was bliksems op CT.ons moet gou wee doen.was moer lekke.
sien jou ok serverside


gooi mielies!!!

_________________
Back to top Go down
View user profile
Guest
Guest



PostSubject: Re: General Mumbo Jumbo   11th April 2008, 3:20 am

ya nee was fokking lekker ma julle het ons opgevok op ct.
eks sekker ons sal gou weer speel net so 2 clannies om te doen dan doen ons julle LOL

HOOHA
Back to top Go down
=(MOD)=.DreaD
=(MOD)=.Team
=(MOD)=.Team
avatar

Male
Number of posts : 185
Age : 45
Registration date : 2008-03-01

PostSubject: Re: General Mumbo Jumbo   12th April 2008, 8:28 pm

Next time yu guys are Toast

_________________

Back to top Go down
View user profile http://merchantsofdeath.forumotion.com
Guest
Guest



PostSubject: Re: General Mumbo Jumbo   13th April 2008, 4:47 pm

hey skunk, dread, you want to sponsor me with one of those cool sigs?
Back to top Go down
=(MOD)=.DreaD
=(MOD)=.Team
=(MOD)=.Team
avatar

Male
Number of posts : 185
Age : 45
Registration date : 2008-03-01

PostSubject: Re: General Mumbo Jumbo   13th April 2008, 8:18 pm

Ill take one too please

_________________

Back to top Go down
View user profile http://merchantsofdeath.forumotion.com
=(MOD)=.RoacH
=(MOD)=.Team
=(MOD)=.Team
avatar

Male
Number of posts : 207
Age : 28
Location : /\/ŻŻŻŻŻ\/\
Job/hobbies : i sell shit
Humor : i smoke shit
Registration date : 2008-04-17

PostSubject: Re: General Mumbo Jumbo   17th April 2008, 1:40 am

hey guys got this funny post from aa.co.za



AANSOEK VIR TOESTEMMING OM MY DOGTER TE MAG UITVRA

01: Alle aansoeke moet vergesel word van:

· 5 kg (of meer) biltong.
· 12 bottels K.W.V. Roodeberg.
· 12 bottels K.W.V. 10 jaar brandewyn.
· 1 kas Peroni
· 'n Betaalde jagsafari van 14 dae in Kenia vir 4 persone.

02:
Hierdie aansoek sal as onvolledig beskou word en dienooreenkomstig
afgekeur word indien enige van die volgende NIE aangeheg is nie:

· Volledige finansiële state van die afgelope drie jaar.
· Skool- en Universiteit geskiedenis (nie Technicon, Kollege of enige iets anders nie)!
· Werksgeskiedenis en rekords.
·
Familiegeskiedenis van die laaste 200 jaar (Anglo-Boereoorlog
hensoppers, joiners of vermyders kan net hier opgegee word).
· Afskrif van Bestuurders lisensie en Polisie rekords.
· Volledige mediese ondersoek onderteken deur 'n goedgekeurde Dokter en Psigiater.



PERSOONLIKE INLIGTING


NAAM EN VAN: ...

BYNAAM: ............................................. (Enige diername by bogenoemde sal tot afkeuring lei)

GEBOORTE DATUM: ........................................................................

LENGTE: .........................................................................................

GEWIG: ...........................................................................................

I.K.: ................................................................................................

SKOOL GEMIDDELD: .......................................................................

I.D. NO: ...........................................................................................

BESTUURDER LISENSIE KODE: .........................................................

VOORTREKKER RANG (TANS) EN KURSUSSE VOLTOOI: ....................................................

HUISADRES EN TEL NO: .................................................................................................

DORP OF STAD: ...

KODE: ...............................................................


Het jy een manlike en een vroulike ouer? .................... Indien nee , verstrek redes: ..........................

Aantal jare wat hulle getroud is: ............................... Indien korter as jou ouderdom, vestrek redes:...

Besit jy:

· 'n Kombi? ...............................
· 'n Ford Sierra? .........................
· Enige ander kar met 'n drukvin en allooiwiele wat nie standaard is nie? ...........................
· 'n Waterbed? ...........................
· 'n Bakkie met 'n matras agterin? ..........................
· Kondome? ..............................
· Enige pornografie? ...................
· Dra jy 'n oorbel, neusring, naeltjiering, ens? .......................
· Het jy 'n tattoeërmerk? ..............
· Rook en suip jy? .......................

Indien
enige antwoord op enige van die bogenoemde vrae JA is - moenie
voortgaan met die voltooiing van die aansoekvorm nie, (vir
veiligheidsredes) en verlaat onmiddellik die perseel.
In minder as 50 woorde, wat beteken "LAAT" vir jou?

......................................................


In minder as 50 woorde, wat beteken "MOENIE AAN MY DOGTER RAAK NIE" vir jou?

.........................................................

In minder as 50 woorde, wat verstaan jy onder "GEHEELONTHOUDING"?

.........................................................

In minder as 10 woorde, wat verstaan jy onder die volgende:

KASTREER? ..........................................

GENADEDOOD? ......................................


In NIE MINDER as 5000 woorde verduidelik wat jy verstaan onder die woord "VRY".
(Skryf dit op jou eie papier en voeg by aansoek).

Naam en adres van die kerk wat jy bywoon: .........................................................................

Hoe gereeld woon jy kerkdienste by? ...................................................................................

Wanner sal die beste tyd wees om die volgende persone te ondervra:

· Vader: ...............................................
· Moeder: .............................................
· Predikant: ...........................................
· Paroolbeampte: .....................................
· Vorige drie meisies: ...............................


Sal jou ouers hulle vrywillig aan genetiese toetsing onderwerp of sal doofpyle gebruik moet word?

...................................................................

Enige besware teen die deursoeking van jou persoon, voertuig, hok, gat of enige ander blyplek?

...................................................................

Voltooi die volgende sinne:
Antwoorde sal as vertroulik beskou word.

Indien ek raakgeskiet word, wil ek nie in/op my ........................................... raakgeskiet word nie.

Indien ek geslaan word word, wil ek baie graag NIE die volgende bene gebreek hê nie: ....................



'n Vrou se plek is in die: .................................................................................................

Die een ding wat ek hoop NIE gevra sal word in die onderhoud nie, is: ........................................


Wanneer jy 'n meisie vir die eerste keer ontmoet, wat sien jy heel eerste raak? ................................


NOTA: Indien enige liggaamsdeel genoem word wat begin met 'n "P", "T", "D" of "G", stop dadelik en verlaat die perseel.
Terwyl jy die perseel verlaat, hardloop in S'e en hou jou kop laag!

Wat wil jy word INDIEN jy moontlik groot word? ..................................................................

Wat is die huidige tariewe van 'n hotelkamer?

........................................................................



Kondome kom in pakkies van: (omkring een):

· 3
· 6
· 9
· 12
· Al die bogenoemde

Hoe weet jy dit? .................................................................


HIERMEE BELOOF EK PLEGTIG DAT AL DIE BOGENOEMDE INLIGTING KORREK EN WAAR IS.
VERKEERDE VERSKAFDE INLIGTING MAG (SAL/KAN? - JOU KEUSE!) LEI TOT DIE
DOOD, ONTMANNING, DIE VERLOOR VAN LEDEMATE, ROOIMIER-MARTELING,
KRUISIGING, ELEKTRIESE SKOK, CHINESE WATERMARTELING EN/OF ROOIWARM
YSTERTOEDIENING.

.....................................................................................
NAAM EN HANDTEKENING

Dankie vir jou belangstelling.
Laat asseblief 4 tot 6 jaar toe vir prosessering.
Jy sal skriftelik in kennis gestel word indien jou aansoek aanvaar word.
Moet
asseblief nie probeer om telefonies, elektronies, skriftelik, per
posduif, vingertaal of deur middel van rooksiene in verbinding te tree
nie.
(DIT KAN/SAL/MAG TOT ERNSTIGE BESERINGS LEI)

L.W:
lndien jou aansoek afgekeur word, sal jy persoonlik in kennis gestel
word deur twee here in swart pakke met wit dasse wat elk 'n viooltas
dra.
Back to top Go down
View user profile
=(MOD)=.Skunk
Admin
Admin


Number of posts : 198
Registration date : 2008-03-01

PostSubject: Re: General Mumbo Jumbo   17th April 2008, 11:26 am

um dude,we all read AA.co.za forums.you suck spammer,but still very funny.does lynx reaaly have a daughter?;)

_________________
Back to top Go down
View user profile
=(MOD)=.RoacH
=(MOD)=.Team
=(MOD)=.Team
avatar

Male
Number of posts : 207
Age : 28
Location : /\/ŻŻŻŻŻ\/\
Job/hobbies : i sell shit
Humor : i smoke shit
Registration date : 2008-04-17

PostSubject: Re: General Mumbo Jumbo   17th April 2008, 11:48 am

o my u suck i dont really read aa.zo.za didnt think people actauly read much of it soz man but its funny though
Back to top Go down
View user profile
Guest
Guest



PostSubject: Re: General Mumbo Jumbo   1st June 2008, 2:50 am

Ag ou kakkerlakie....ek lees nie aa nie,dankie dat jy dit hier ge "post" het

Muishond het seker pms.....
Back to top Go down
Sponsored content




PostSubject: Re: General Mumbo Jumbo   

Back to top Go down
 
General Mumbo Jumbo
Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
MERCHANTS OF DEATH :: CHALLENGS US :: WE DARE U TO ........-
Jump to: